Gesondheidsorg
Die “Haven” bestaan uit sestig wooneenhede. Die eenhede bestaan uit een en tweeslapkamer woonstelle. Die grondvloer en tweede vloer word hoofsaaklik bewoon deur individue of pare wat selfversorgend is of gebruik maak van tuis-versorging.
Die dienste sluit in:
- Weeklikse Kliniekdienste
- Susters-besoek op ‘n daaglikse basis. (Gekwlifiseerde Verleegkundiges).
- Algemene aktiwiteite soos speletjies, sosiale byeenkomste, kerkdienste, terapeutiese oefeninge en dienste as ook sosiale ontwikkelingsdienste deur ‘n Sosiale Werkster.
- Was en stryk dienste.
- Skoonmaakdienste.
- Vyftien middagetes per maand. (Ander maaltye opsioneel).
- Weeklikse busritte na George dorp en Winkelsentrum.
- Drie dae gratis verwakte sorg diens indien benodig.
- Persoonlike sorg – Hand en Voetbehandeling.
- Spesiale DSTV Pakette.
- Pakette vanaf R3 800.00 per maand. (Wooneenheid uitgesluit).
Verswakte Sorg
Die fasiliteit is goedgekeur vir vyf en twintig verwaktesorg-eenhede. Hierdie eenhede is op die eerste vloer gevestig en dienste word gelewer soos vereis deuer die Departement van Sosiale Ontwikkeling. Pakette vanaf R15 500.00 per maand.
CONTACT US
082 453 4304 (General Manager)
044 805 7308
044 805 7311
gm@bmrc.co.za
044 805 7299 (Nurse Call Station)
nsm@bmrc.co.za
nursing@bmrc.co.za
082 900 4356 (Sales, Rentals & Project Manager) Mark Scheepers
pams@lantic.net
081 439 1989 (Admin Coordinator)
044 805 7308
044 805 7311
management.bmh@gmail.com
044 805 7304 (Food Services)
044 805 7299 (The Haven)
0861 552 277 (All Hours)
info@bluemountainretirement.co.za
Links
- Lifestyle and Attractions
- Location
- Social
- Documents