Font Size » Large + | Small -




Gesondheidsorg

Die “Haven” bestaan uit sestig wooneenhede. Die eenhede bestaan uit een en tweeslapkamer woonstelle. Die grondvloer en tweede vloer word hoofsaaklik bewoon deur individue of pare wat selfversorgend is of gebruik maak van tuis-versorging.

Die dienste sluit in;

  1. Weeklikse Kliniekdienste
  2. Susters-besoek op ‘n daaglikse basis. (Gekwlifiseerde Verleegkundiges).
  3. Algemene aktiwiteite soos speletjies, sosiale byeenkomste, kerkdienste, terapeutiese oefeninge en dienste as ook sosiale ontwikkelingsdienste deur ‘n Sosiale Werkster.
  4. Was en stryk dienste.
  5. Skoonmaakdienste.
  6. Vyftien middagetes per maand. (Ander maaltye opsioneel).
  7. Weeklikse busritte na George dorp en Winkelsentrum.
  8. Drie dae gratis verwakte sorg diens indien benodig.
  9. Persoonlike sorg – Hand en Voetbehandeling.
  10. Spesiale DSTV Pakette.
  11. Pakette vanaf R3 800.00 per maand.  (Wooneenheid uitgesluit).

 

Verswakte Sorg

Die fasiliteit is goedgekeur vir vyf en twintig verwaktesorg-eenhede. Hierdie eenhede is op die eerste vloer gevestig en dienste word gelewer soos vereis deuer die Departement van Sosiale Ontwikkeling. Pakette vanaf R15 500.00 per maand.